Wie is ons
Song

Wie is ons

awebeat.co.za Every day Afrikaans 3:57

Genesis 2:7

Download MP3

Lyrics

Vers

Wie is ons
Dat U so baie omgee
Wat maak ons besonders
Dat U U enigste Seun sou stuur om vir ons te sterf
Wie is ons

Refrein

Ons is U skepping
Gemaak uit stof
Gevul met U asem van die lewe
Ons kom tot lewe
Om U te ken, die Een wat binne-in ons woon

Hook

Deur die Gees wat U in ons geplaas het
Leer ons U ken
Ons mag lewe
Ons mag liefhê
En ons voel geliefd

Refrein

Ons is U skepping
Gemaak uit stof
Gevul met U asem van die lewe
Ons kom tot lewe
Om U te ken, die Een wat binne-in ons woon

Brug

Om vir U te leef
Om vir U lief te hê
So leer ons U ken

Hook

Deur die Gees wat U in ons geplaas het
Leer ons U ken
Ons mag lewe
Ons mag liefhê
En ons voel geliefd

Refrein

Ons is U skepping
Gemaak uit stof
Gevul met U asem van die lewe
Ons kom tot lewe
Om U te ken, die Een wat binne-in ons woon

Hook

Deur die Gees wat U in ons geplaas het
Leer ons U ken
Ons mag lewe
Ons mag liefhê
En ons voel geliefd

Slot

Wie is ons
Dat U so baie omgee
Wat maak ons besonders
Dat U U enigste Seun sou stuur om vir ons te sterf
Wie is ons