Wees bly
Song

Wees bly

awebeat.co.za Every day Afrikaans 3:17

Filippense 4:4

Download MP3

Lyrics

Verse

Jou omstandighede bepaal nie wie jy is
Soms is daar vreugde
Soms is daar hartseer
Maar onthou altyd die volgende

Hook

Wees altyd bly in die Here
Ek herhaal
Wees bly

Chorus

FILI-PENSE 4 vers 4 sê
Wees altyd bly in die Here
Ek herhaal , wees bly
Al gaan dit moeilik
Wees altyd bly in die Here

Verse

Jou omstandighede verander nie wie jy is
Soms gaan dir goed
Soms gaan dit sleg
Maar onthou altyd die volgende

Hook

Wees altyd bly in die Here
Ek herhaal
Wees bly

Chorus

FILI-PENSE 4 vers 4 sê
Wees altyd bly in die Here
Ek herhaal , wees bly
Al gaan dit moeilik
Wees altyd bly in die Here

Bridge

Of dit goed gaan, en of dit sleg gaan
Wees altyd bly in die Here
Ek herhaal, wees bly

Hook

Wees altyd bly in die Here
Ek herhaal
Wees bly

Chorus

FILI-PENSE 4 vers 4 sê
Wees altyd bly in die Here
Ek herhaal , wees bly
Al gaan dit moeilik
Wees altyd bly in die Here
Wees altyd bly in die Here

Hook

Wees altyd bly in die Here
Ek herhaal
Wees bly

Ending

In alle omstandighede
Wees altyd bly in die Here
Ek herhaal
Wees bly