Lyrics
Vers
Almagtige God, laasnag word ek wakker
Vier woorde vul my
Die Groot EK IS
Is al wat ek hoor
Refrein
Die Groot EK IS
Wat was, Wat is, en altyd sal wees
Ewig
Goddelik
Onveranderlik
Die bestaan van alles
Hook
Die Groot EK IS
Wat was, Wat is, en altyd sal wees
Toe, Nou, Vir ewig
Vers
Almagtige God, laasnag word ek wakker
Vier woorde vul my
Die Groot EK IS
Is al wat ek hoor
Refrein
Die Groot EK IS
Wat was, Wat is, en altyd sal wees
Ewig
Goddelik
Onveranderlik
Die bestaan van alles
Brug
Almagtige God, maak my môre weer wakker
Vul my binneste
Met nog woorde oor U
Hook
Die Groot EK IS
Wat was, Wat is, en altyd sal wees
Toe, Nou, Vir ewig
Refrein
Die Groot EK IS
Wat was, Wat is, en altyd sal wees
Ewig
Goddelik
Onveranderlik
Die bestaan van alles
Hook
Die Groot EK IS
Wat was, Wat is, en altyd sal wees
Toe, Nou, Vir ewig
Slot
Die Groot EK IS
Wat was, Wat is, en altyd sal wees
Ewig
Goddelik
Onveranderlik
Die bestaan van alles
Die Groot EK IS
Wat was, Wat is, en altyd sal wees
Toe, Nou, Vir ewig
