Lyrics
Verse
Daar kom ‘n tyd wat ek twyfel
Ander tye wat ek bekommerd raak
En soms wonder ek net oor dinge
Hoekom
Chorus
Ek is maar 'n skepsel, U is die Skepper
Waar is my vertroue dan
Hoekom bekommer ek
Waarom die twyfel
Ek die skepsel
U die Skepper
Hook
Ek is maar 'n skepsel, U is die Skepper
Ek die skepsel
U die Skepper
Chorus
Ek is maar 'n skepsel, U is die Skepper
Waar is my vertroue dan
Hoekom bekommer ek
Waarom die twyfel
Ek die skepsel
U die Skepper
Bridge
U is in Beheer
U lei my
Ek gee dit oor in U hande
Hook
Ek is maar 'n skepsel, U is die Skepper
Ek die skepsel
U die Skepper
Chorus
Ek is maar 'n skepsel, U is die Skepper
Waar is my vertroue dan
Hoekom bekommer ek
Waarom die twyfel
Ek die skepsel
U die Skepper
Hook
Ek is maar 'n skepsel, U is die Skepper
Ek die skepsel
U die Skepper
Ending
Op U sal ek bly vertrou
Want ek is maar 'n skepsel
En U is die Skepper
