Lyrics
Verse
So met die jare
So word ek ouer
Maar so ook word my geduld al minder
Nie dat ek dit so wil hê nie
Maar ek kan myself nie help nie
Chorus
Vir jou is die een wat ek die seerste maak
Nie omdat ek jou nie liefhet nie
Maar omdat ek myself nie kan help
Hook
Vergewe my asseblief
My liefste vroutjie
Dat ek jou so baie seermaak
En myself so afsonder
Chorus
Vir jou is die een wat ek die seerste maak
Nie omdat ek jou nie liefhet nie
Maar omdat ek myself nie kan help
Bridge
Ek sal harder probeer
Om meer geduldig te wees
Hook
Vergewe my asseblief
My liefste vroutjie
Dat ek jou so baie seermaak
En myself so afsonder
Chorus
Vir jou is die een wat ek die seerste maak
Nie omdat ek jou nie liefhet nie
Maar omdat ek myself nie kan help
Hook
Vergewe my asseblief
My liefste vroutjie
Dat ek jou so baie seermaak
En myself so afsonder
Ending
Ek sal harder probeer
Om meer geduldig te wees
Ek is maar net mens
Maar met hulp van bo sal ek meer geduld kan vind
