Lyrics
Verse
Alweer besorg
Alweer bekommerd
Alweer een van daai dae
Kannie glo dis alweer so dag
Chorus
Moet oor niks besorg wees nie,
maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking
en met danksegging aan God bekend
Hook
Moet oor niks besorg wees nie,
maar praat met God deur gebed, smeking en met danksegging
Chorus
Moet oor niks besorg wees nie,
maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking
en met danksegging aan God bekend
Bridge
So maklik vergeet ek om nie besorg te wees
Ek is maar net mens
Ek vergeet so gou
Vergewe my Vader
Hook
Moet oor niks besorg wees nie,
maar praat met God deur gebed, smeking en met danksegging
Chorus
Moet oor niks besorg wees nie,
maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking
en met danksegging aan God bekend
Hook
Moet oor niks besorg wees nie,
maar praat met God deur gebed, smeking en met danksegging
Ending
Op ‘n dag soos vandag
Sal ek onthou om nie besorg te wees nie,
maar maak in alles my begeertes deur gebed en smeking
en met danksegging aan God bekend